Skip to content

Komitee spreek diepe kommer uit oor skerp toename in seksuele oortredings in Sunnyside [KLANK]

# Die Gautengese provinsiale wetgewer se portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid het sy diepe kommer uitgespreek oor die skerp toename in seksuele oortredings wat by die Sunnyside-polisiekantoor vir die tydperk Oktober tot Desember 2024 aangemeld is. Dit het met 28 gevalle gestyg vergeleke met die vorige jaar. Die komiteevoorsitter, Bandile Masuku, sê verkragtingsgevalle het in die besonder dramaties toegeneem, met 31 gevalle teen 11 die vorige jaar:

ENG BandileonSunnyside