Skip to content

Khan, Phetle se plofbare opname by Madlanga-kommissie voorgelê [KLANK]

# ‘n Plofbare klankopname uit 2018 is by die Madlanga-kommissie voorgelê, van ‘n driftige werksplekgeskil tussen die hoof van Misdaadintelligensie, generaal-majoor Feroz Khan, en brigadier Leonora Phetle. Die argument het tot ‘n aanranding gelei, nadat Khan Phetle berispe het omdat hy nie sy amptelike rang in die gesprek gebruik het nie:

ENG-Phetle-KhanOnPosition