Skip to content

Kathrada-stigting vra NVG om Tembisa-sindikaat te vervolg [KLANK]

# Die Ahmed Kathrada-stigting verwelkom die Hooggeregshof in Johannesburg se bevel vir die beslaglegging op 326-miljoen-rand se bates van die Hangwani Maumela-sindikaat, maar sê dis nie genoeg nie. Woordvoerder Anele Gcwabe vra die Nasionale Vervolgingsgesag om almal betrokke by die beweerde korrupsieskandaal van twee-miljard-rand in die Tembisa-hospitaal in Gauteng strafregtelik te vervolg, en betrokke ondernemings op ‘n swartlys te plaas. Sy eis groter deursigtigheid oor hangende strafsake en inhegtenisnemings:

ENG GcwabeOnTembisa