# Die Kantoor vir Gesondheidstandaardvoldoening is ernstig bekommerd oor die berigte van mense wat hulle voordoen as inspekteurs en geld van niksvermoedende gesondheidsorgpraktisyns vra. Die Kantoor se woordvoerder, Ricorado Mahlakanya sê die waarskuwing volg nadat inligting ontvang is oor ‘n individu wat valslik beweer hy het ‘n inspeksie by ‘n gesondheidsorgpraktyk gereël. Hy sê die persoon voer dan aan dat ‘n betaling enige nie-voldoeningsbevindings sal oplos:
Kantoor vir Gesondheidstandaardvoldoening waarsku teen mense wat hulle as inspekteurs voordoen [KLANK]
ENG MahlakanyaONFraudulent