Skip to content

Kaapstad veroordeel kaping van Bingo teen-rommelveldtogvoertuig in Gugulethu [KLANK]

#  Die Stad Kaapstad veroordeel die voorval waarin Bingo, sy teen-rommel-maskotvoertuig en spandrywer Donderdag in Gugulethu in ‘n lokval gelei en gekaap is. Die drywer was op pad om die span op te laai vir hulle volgende skoolbesoek toe die Toyota Quantum wat Bingo vervoer, gesteel is. Die bestuurder is ongedeerd en ontvang berading. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Afvalbestuur Grant Twigg sê die Bingo-kostuum is saam met die voertuig gesteel:

ENG GrantonHijackingBingo