# Die Stad Kaapstad sê oor die afgelope 12 maande was daar ‘n afname in die aantal residensiële brande en verwante sterftes. Statistiek oor residensiële brande vir die 2024/2025-boekjaar het drie-duisend-773 informele residensiële brande en formele residensiële brande en 166 sterftes regoor Kaapstad aangeteken. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die algehele aantal brande het met 10-persent gedaal, terwyl sterftes met 25-persent gedaal het: