# Die uittredende leier van die DA, John Steenhuisen sê Suid-Afrika se gebroke regeringstelsels is die gevolg van verswakte instellings wat veroorsaak word deur kaderontplooiing en korrupsie. Steenhuisen het by die party se kongres in Midrand, Gauteng, voormalige president Jacob Zuma se era as ‘n keerpunt aangehaal wat tot die agteruitgang van die ekonomie gelei het. Hy sê die heropbou van stelsels bly ‘n uitdaging, maar vordering word gemaak, met beskeie ekonomiese groei en dalende werkloosheid wat vroeë tekens van herstel aandui:
John Steenhuisen sê gebroke stelsels is die gevolg van korrupsie en kaderontplooiing [KLANK]
ENG-SteenhuisenOnGovernment