Skip to content

Johannesburg veroordeel waninligting op sosiale media wat die burgemeester se beeld bou [KLANK]

# Die Stad Johannesburg veroordeel die misleidende inligting oor die beweerde beeldbou van die burgemeester, Dada Morero, deur sosiale media-beïnvloeders. Die stad se woordvoerder, Nthatisi Modingoane, sê hulle moedig die media en inwoners aan om bevestigde inligting van amptelike stadsplatforms te kry. Hy doen ook ‘n beroep op inwoners om op positiewe wyse met die stad in gesprek te tree oor die vordering en projekte wat gemik is op die verbetering van die stad vir al sy inwoners:

ENG NthatisionMisleading