# Die Johannesburgse Metropolisie waarsku teen ‘n vals leerlingskapadvertensie wat op sosiale media sirkuleer en sê daar is tans geen vakatures vir die 2026 Metropolisie- en Verkeersleerlingskapprogram nie. Woordvoerder Xolani Fihla sê die bedrieglike plasings op TikTok en Facebook is nie van die Stad Johannesburg afkomstig nie en is bedoel om werksoekers te mislei. Hy doen ‘n beroep op die publiek om nie persoonlike besonderhede te deel of betalings te maak nie:
JMPD waarsku publiek oor ‘n vals 2026 leerlingskap-advertensie aanlyn [KLANK]
ENG FihlaOnFakeAdvertising