# Die Johannesburgse Metropolisie het aangekondig dat ‘n tegniese fout tydelik hul hoofnoodoproep- en versendingslyn ontwrig het. Woordvoerder Xolani Fihla sê die ontwrigting het die diens sedert Vrydag geraak. Inwoners word versoek om die alternatiewe landlyn en WhatsApp-kontakbesonderhede op hulle webwerf te gebruik om noodgevalle, verkeersvoorvalle en oortredings van verordeninge aan te meld. Hy sê tegnici werk daaraan om die hoofnoodlyn te herstel:
JMPD se noodlyn tydelik buite werking [KLANK]
ENG FihlaOnLine