Skip to content

JMPD fnuik gesteelde voertuigsmokkel-operasie [KLANK]

# Die Johannesburgse Metropolisie het ‘n gesteelde voertuig in Florida onderskep tydens ‘n operasie teen oorgrens-misdaad. Beamptes het op inligting gereageer om die motor af te trek wat in Krugersdorp as gesteel aangemeld is. ‘n Pakistanse burger wat op die toneel in hegtenis geneem is, word verbind met ‘n oorgrens-voertuigsmokkelsindikaat. Die metropolisie se woordvoerder, Xolani Fihla, sê die voertuig was vir Zimbabwe bestem:

ENG-FilhaOnVehicleSmuggling