# Die Johannesburgse Metropolisie het 215 motoriste in een week in hegtenis geneem vir bestuur onder die invloed van alkohol tydens verskerpte wetstoepassingsoptrede regoor die stad. Die arrestasies is gedoen by padversperrings, kontrolepunte en gedurende verhoogde patrollies in gebiede soos die middestad, Sandton, Soweto en Midrand. Woordvoerder van die Metro, Xolani Fihla waarsku dronkbestuur bly ‘n belangrike oorsaak van noodlottige ongelukke, en dring daarop aan dat motoriste veiligheid prioritiseer en alternatiewe vervoer gebruik:
JMPD arresteer 215 motoriste in slegs een week vir dronkbestuur [KLANK]
ENG FihlaOn215Arrests