# Die Amerikaanse vise-president, JD Vance, glo die federale regering sal sluit indien die dooiepunt oor fondse voortduur. Min vordering is gemaak tydens gister se laaste wanhopige vergadering tussen president Donald Trump en Demokratiese leiers in die Kongres. Die Demokrate weier om die Republikeinse Party se wetgewing oor voortgesette befondsing ná vandag te steun, tensy dit verskeie gesondheidsbepalings insluit. Vance beskuldig die Demokrate wat daarop aandring om oor gesondheidsorg-befondsing te onderhandel om die regering aan die gang te hou:
JD Vance sê Demokrate moet skuld kry vir dreigende regeringsluiting [KLANK]
ENG VanceOnOpenGov