# Die Inkatha Vryheidsparty sê hulle respekteer die Wes-Kaapse Hooggeregshof se besluit om ‘n tussentydse interdik toe te staan wat die Artikel 89-ampsklagproses teen president Cyril Ramaphosa onderbreek. Die parlementêre hoofsweep van die IVP, Nhlanhla Hadebe, sê die party sal die uitspraak bestudeer en voortgaan om aan parlementêre prosesse deel te neem in ooreenstemming met die hof se riglyne. Hy het beklemtoon die party bly steeds verbind tot grondwetlike demokrasie en die oppergesag van die reg:
IVP gaan voort met deelname aan parlementêre ampsklagprosesse [KLANK]
ENG-HadebeOnRuling