Skip to content

ISS loof Lebeya vir integriteit as Valke-hoof [KLANK]

# Willem Els van die Instituut vir Sekerheidstudies het die uittredende hoof van die Valke, Godfrey Lebeya, as ‘n merkwaardige persoon met integriteit beskryf. Lebeya het gister amptelik afgetree en sy opvolger aangespoor om voltallige personeel en moderne toerusting voor op te stel om die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoeke te versterk. Els het aan SABC News gesê Lebeya sal onthou word vir sy nalatenskap van dissipline en toewyding tot die bekamping van ernstige misdade:

ENG-ElsOnLebeya