Skip to content

Interpol-misdaadambassadeur sê arrestasie van Misdaadintelligensie-hoof is ‘n slag vir SAPD [KLANK]

# Die Interpol-misdaadambassadeur, Andy Mashaile sê die inhegtenisneming van die hoof van misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo is rede tot ernstige kommer vir wetstoepassing. Khumalo en ses ander is Donderdag in hegtenis geneem op aanklagte van bedrog en korrupsie. Die Pretoria-landdroshof het borgtog van tien-duisand-rand aan vyf van die beskuldigdes toegestaan, terwyl een beskuldigde in aanhouding bly vir soortgelyke aanklagte in ‘n ander saak. Mashaile het aan SABC News gesê dis jammer dat die vertroue in misdaadintelligensie skipbreuk ly:

ENG-MashaileOnArrests