Skip to content

Hulpverlenings-agentskap waarsku teen waninligting in die repatriasieproses [KLANK]

# Die direkteur van die Adventiste Ontwikkelings- en Verligtingsagentskap, Mhlonipheni Ncube, sê die aantal mense wat deur die repatriasieproses geraak is, is onderskat en waninligting op sosiale media het sake deurmekaar gekrap. Hy sê baie mense het nie akkurate inligting ontvang nie, wat tot verwarring en vertragings gelei het. Ncube het aan die SABC gesê beter koördinering is nodig om toekomstige humanitêre bewegings doeltreffend te bestuur en ondersteuning tydens repatriasiepogings te verseker:

ENG-NcubeOnMigrants