Skip to content

Hoof van Ondersoekdirektoraat verduidelik Padayachee se Artikel 27-verwysing in Khumalo-saak [KLANK]

# Die hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Andrea Johnson, het voor die Madlanga-kommissie getuig die senior ondersoeker Brian Padayachee het die Artikel 27-verwysing in die ondersoek waarby die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, betrek word, eers ontvang nadat hy by die saak aangesluit het. Johnson het op vrae van voorsitter Mbuyiseli Madlanga toegegee Padayachee het vroeër daarvan kennis gedra, maar die amptelike regsdokument eers later ontvang en volledig bestudeer:

ENG-Madlanga-JohnsonOnPadeyacheeSec27