Skip to content

Hof hoor van grafiese beeldmateriaal wat tussen Sibiya en beweerde slagoffers uitgeruil is

# Die Randburgse Landdroshof het aantygings gehoor oor ‘n aand toe die geskorste adjunk nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, en twee meisies, van onderskeidelik 16- en 18-jaar-oud jaar oud saam was. ‘n Ondersoekbeampte, bekend as sersant Ndlovu, het getuig Sibiya het die meisies na bewering na ‘n ontkleeklub geneem voor hul teruggekeer het na ‘n hotel, waar hy glo voorgestel het hul moet ‘n drinkspeletjie speel. Sy het ook getuig oor kommunikasie tussen Sibiya en die 16-jarige waarin hy na bewering video’s van ‘n seksuele aard vra.

ENG-NdlovuOnSibiya