Skip to content

Hoër Onderwys en Opleiding kondig stabiliserings- en bestuursondersteuning aan vir College of Cape Town [KLANK]

# Die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding het ‘n stabiliserings- en vbstuursondersteuningspan by die College of Cape Town ingestel om die instelling weer in balans te bring. Die woordvoerder van die departement, Lucky Masuku, sê die ondersteuningspan is ingestel deur minister Buti Manamela ingevolge Artikel 46 van die Wet op Voortgesette Onderwys en Opleiding. Masuku sê die bepaling bemagtig die minister om in te gryp in omstandighede waar ‘n openbare TVET-kollege wanbestuur word of nie in staat is om sy funksies doeltreffend uit te voer nie:

ENG LuckyonCollege