Skip to content

Hill-Lewis verwerp aanvaarding van mislukkings in plaaslike owerhede voor verkiesing [KLANK]

# DA-leier Geordin Hill-Lewis sê Suid-Afrikaners is moeg vir leë politieke beloftes en wil regerings hê wat werk. Met die bekendstelling van die party se plaaslike regeringsverkiesingsplan in Johannesburg het hy belowe om basiese dienste te verbeter. Hill-Lewis sê munisipaliteite moet die mins-dramatiese deel van mense se lewens wees met bekwame en eerlike amptenare. Hy sê die DA verwerp die aanvaarding van mislukking en glo dat Suid-Afrikaners beter presterende dorpe en stede verdien:

ENG-Hill-LewisOnMunicipalities