Skip to content

Hill-Lewis prys Malema se vonnis as ‘n bevestiging van die integriteit van die regstelsel [KLANK]

# DA-leier Geordin Hill-Lewis verwelkom die vonnisoplegging in EFF-leier Julius Malema se vuurwapensaak en sê dit versterk die oppergesag van die reg en bewys niemand is bo die Grondwet verhewe nie. Hy sê vuurwapen-geweld bly ‘n ernstige probleem en onwettige vuurwapenmisdrywe moet sterk gevolge dra. Hill-Lewis voeg by die vonnis van vyf-jaar regstreekse tronkstraf is ‘n positiewe stap om aanspreeklikheid te versterk en openbare vertroue in die regstelsel te herstel:

AFR HillLewisOnMalema