# Die DA vra dringende provinsiale ingryping om die voortdurende rioolbesoedeling in Mogale City aan te pak. Die party se omgewingswoordvoerder, Leanne de Jager, sê gebrekkige afvalwater-infrastruktuur hou ‘n bedreiging in vir die Blougatspruit, die Krokodilrivier en die Wieg van die Mensdom-wêrelderfenisterrein. Sy sê 12 van 14 rioolpompstasies is buite werking en miljoene liter onbehandelde afvalwater beland daagliks in waterweë, wat ernstige omgewings- en gesondheidsgevare inhou:
DA vra dringende ingryping met rioolkrisis in Mogale City [KLANK]
AFR-DeJagarOnMogale