# Die KwaZulu-Natalse Departement van Vervoer en Menslike Nedersettings het bevestig dat ‘n helikopter ontplooi is om te soek na die wrak van ‘n motor van ‘n vroulike bestuurder, wat vroeër vandag teen ‘n krans in KwaSwayimane in KwaZulu-Natal afgestort het. ‘n Woordvoerder van die departement, Ndabezinhle Sibiya, sê ‘n span is aangestel om met die familie te skakel. Hy sê die oorsaak van die ongeluk is onbekend: