# Die Madlanga-kommissie is ingelig oor die gevare vir joernaliste wat beweerde korrupsie binne die polisie se Misdaadintelligensie-eenheid ondersoek. Getuienisleier Adila Hassim verwys na ‘n inbraak in die huis van Daily Maverick se ondersoekende joernalis, Marianne Thamm. Die senior Misdaadintelligensie-offisier, Feroz Khan, is volgens WhatsApp-boodskappe betrokke by bewerings dat Thamm se werk gemonitor word. Hassim beklemtoon intelligensiehulpbronne mag nooit gebruik word om joernaliste te intimideer nie:
Hassim rig waarskuwing oor Misdaadintelligensie se dreigemente aan joernaliste [KLANK]
ENG-HassimOnJournalist