Skip to content

Gwarube publiseer konsep-BELA-regulasies vir openbare kommentaar [KLANK]

# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het bykomende konsepregulasies en ‘n konsepkennisgewing vir openbare kommentar gepubliseer om die implementering van die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette te ondersteun. Die voorstelle dek die verkiesing van skoolbeheerliggame, bykomende vergoeding vir onderwysers, onderwysontwikkelingsinstitute en die Nasionale Onderwysinligtingstelsel. Die minister sê die regulasies het ten doel om duidelikheid, eenvormigheid en verantwoordbaarheid te bied terwyl die bestuur versterk word:

ENG-GwarubeOnBella