Skip to content

GOOD-party waarsku teen identiteitspolitiek op Erfenisdag [KLANK]

# Die GOOD-party het Suid-Afrikaners aangemoedig om op Erfenisdag te besin oor die opkoms van identiteitspolitiek en gewaarsku dat ekstremistiese sienings polities-winsgewend raak. Die party se sekretaris-generaal, Brett Herron, het partye in die regering van nasionale eenheid, asook die opposisie gekritiseer oor veldtogte vir ras en etniese nasionalisme. Hy sê ongelykheid en onvervulde demokratiese beloftes lei tot griewepolitiek. Hy het Suid-Afrikaners aangemoedig om verdeeldheid te verwerp met ‘n herverbintenis tot eenheid:

ENG-HerronOnEquality