Skip to content

GOOD-party waarsku teen die ondermyning van Suid-Afrika se post-apartheid-skikking [KLANK]

# Die GOOD-party sê narratiewe van vervolging van witmense kan rasseverdeling verdiep en populistiese politieke partye versterk. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, sê sulke retoriek ondermyn Suid-Afrika se ná-apartheidooreenkoms en sy verbintenis om rassisme te verwerp. Hy het bygevoeg minderheidsgroepe moet nie geteiken word nie, aangesien Suid-Afrika se demokratiese oorgang wraak teen die wit bevolking vermy het. Herron doen ‘n beroep op Suid-Afrikaners om identiteitspolitiek te verwerp en gelyke geregtigheid, ubuntu en universele menswaardigheid te ondersteun:

ENG HerronOnPostApartheid