Skip to content

GOOD-party waarsku teen die gebruik van die regstelsel vir politieke doeleindes [KLANK]

# Die GOOD-party sê hoewel hy die vervolging van die EFF-leier, Julius Malema, en sy aanspreeklikheid in sy vuurwapensaak steun, is die vyf-jaar‑gevangenisstraf buitensporig swaar. Die party glo almal is gelyk voor die reg, maar waarsku teen politieke oorskryding en oordadige geregtigheid. GOOD se sekretaris-generaal Brett Herron sê die staat moet sonder vrees of begunstiging optree, regverdigheid en eenvormigheid verseker, terwyl optrede wat politieke figure in martelaars kan omskep, vermy moet word:

ENG HerronOnPoliticalInfluence