Skip to content

GOOD-party vra steeds vir beskerming van regte van LGBTQIA+ burgers [KLANK]

# Die GOOD-party sê hy maak steeds voorspraak vir die beskerming van die regte van LGBTQIA+ burgers soos vervat in Suid-Afrika se Grondwet. Dit kom nadat Kaapstad gister sy jaarlikse Pride-fees en Mardi Gras in Groenpunt gevier het. Keagen Gertse van GOOD sê die party staan vir gelykheid en menseregte. Hy sê GOOD se toewyding aan GBTQIA+ regte stem ooreen met sy kernwaardes van regverdigheid, geregtigheid en waardigheid:

ENG KeagenonRights