# Die GOOD-party eis dringende optrede van die Drakenstein-munisipaliteit om elektrisiteit te voorsien aan die Bakka-informele nedersetting op privaat grond tussen die Paarl en Wellington. Keagen Gertse van die party sê sowat 45 gesinne leef steeds sonder elektrisiteit, hoewel ‘n oplossing reeds maande terug geïdentifiseer is. Hy sê GOOD het in Junie vanjaar ‘n mosie by die Drakenstein-raad ter tafel gelê waarin dringende optrede gevra word om die grond by die privaat eienaar te bekom:
GOOD-party vra antwoorde oor toestande by Bakka-informele nedersetting in Drakenstein [KLANK]
ENG GertseONElectricity