Skip to content

GOOD-party versoek infrastruktuur-opgradering in Munisipaliteit Stellenbosch [KLANK]

# Die GOOD Party in die Munisipaliteit Stellenbosch doen ‘n beroep vir infrastruktuuropgraderings om langdurige stormwaterprobleme in die Pniel-gemeenskap, wat ernstige skade aan eiendomme in die dorp veroorsaak het, aan te spreek. Grechard Petersen van die GOOD Party sê inwoners kry gedurig oor die jare skade aan eiendomme weens die vloei van stormwater, en met die aankoms van die winterseisoen, is dit duidelik dat dringende optrede nodig is om verdere vernietiging van eiendom te voorkom:

AFR GrechardonUpgrades