# Die GOOD-party vra die regering om nie nie-winsgewende organisasies en gesondheidswerkers wat deur die afsnyding van US-AID-befondsing geraak word, aan hulle lot oor te laat nie. Personeel wat noodsaaklike dienste lewer, soos die verspreiding van anti-retrovirale medisyne, word gedwing om ander werk te soek na die sluiting van klinieke. Peter Chokoe van GOOD sê die organisasies en personeel het ‘n gemeenskapsteenwoordigheid, vertroue, struktuur en data gevestig wat noodsaaklik is om die gesondheidskrisis in agtergeblewe gebiede teen te werk:
GOOD Party versoek die regering om nie gesondheidswerkers wat deur US-AID se afsluiting geraak word alleen te laat nie [KLANK]
ENG PeteronHealthWorkers