# Die GOOD-party in die Wes-Kaap veroordeel die Stad Kaapstad vir die roekelose lening van buitelandse geld wat gekoppel is met die onbestendige rand. Suzette Little van die GOOD-party sê Kaapstad het 2,8-miljard-rand van die Duitse ontwikkelingsbank, KfW, geleen om groot elektrisiteitsnetwerkopgraderings te finansier. Sy sê daar is geen waarborg van die waarde van die rand oor die 15-jaartermyn van die lening nie:
GOOD-party veroordeel Kaapstad vir R2,8-miljard lening van Duitse ontwikkelingsbank [KLANK]
ENG SuzetteonLoan