# Die GOOD-party sê die Wes-Kaapse regering het beslissende optrede oor die toewysing van polisiehulpbronne vertraag deur aan te voer dat sewe jaar van ‘n goedertrou-benadering met die nasionale regering niks opgelewer het nie. Brett Herron van GOOD kritiseer voortgesette gesprekke as ondoeltreffend te midde van toenemende geweldsmisdaad. Hy sê die provinsie moet sterker wetlike en grondwetlike oplossings nastreef in plaas daarvan om formele optrede met tussen-regeringsgeskille herhaaldelik uit te stel:
GOOD-party sê die Wes-Kaap vertraag optrede oor polisiebronne [KLANK]
ENG HerronOndDelays