Skip to content

GOOD Party bevraagteken werklike impak van veranderings by Binnelandse Sake [KLANK]

Die GOOD Party het die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, se hervormings uitgedaag en vra of dit ware transformasie is, of slegs beeldbou-aksies is. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, erken Schreiber se proaktiewe beeld sedert sy aanstelling, maar sê sleutelkwessies bly onopgelos. Dit sluit in druk op die visumstelsel, lang rye en swak diens. Hy sê werklike sukses lê daarin dat mense die verandering werklik ervaar, en dit nie net in opskrifte sien nie:

ENG-HerronOnHomeAffairs