Skip to content

Giwusa dring aan op die herroeping van sogenaamde “ANC-handlangers” by SETA raadsaanstellings [KLANK]

# Die Algemene Nywerheidswerkersvakbond van Suid-Afrika, Giwusa, sê die onlangse aanstelling van, wat hulle beskryf as politieke handlangers tot die Raad van die Sektor-Onderwys- en Opleidingsowerhede, is ’n blatante poging om instellings te kaap wat veronderstel is om werkersbemagtiging te bevorder. Giwusa beskuldig die ANC daarvan dat miljarde uit SETA-fondse geplunder is, wat werkers sonder behoorlike vaardigheidsopleiding, afleggingsondersteuning of geleenthede tot groei laat. President van Giwusa, Mametlwe Sebei, doen ’n beroep op die onmiddellike herroeping van die raadsaanstellings en die stigting van ’n onafhanklike, werker-gedrewe ondersoek na SETA-bestuur:

 

ENG SebeiOnSETA