# Gholf: JC Ritchie het die eerste Suid-Afrikaner geword om boaan die seisoen se Pad na Mallorca–ranglys te kom en sy DP World-toerkaart vir 2026 te kry. Hy het outomaties gekwalifiseer na drie oorwinnings vanjaar. Sy landgenoot Daniel van Tonder het ook sy kaart verseker toe hy gister in Majorka tiende geëindig het in die HotelPlanner-jaareindtoernooi. Altesaam 20 spelers spog met ʼn DP World-toerkaart. Ritchie sê hy het ʼn ongelooflike seisoen beleef:
Gholf: JC Ritchie en Daniel van Tonder van Suid-Afrika keer terug na DP World-toer [KLANK]
ENG RitchieOnTour