Skip to content

Gholf: Rory McIlroy wen Ierse Ope vir tweede keer [KLANK]

# Gholf: Die tweede beste speler in die wêreld, Rory McIlroy, het die Ierse Ope vir die tweede keer ingepalm in ‘n dramatiese uitspeelstryd teen Joakim Lagergren van Swede. Die Ier het saam met Lagergren op 17-onder-baansyfer geëndig en het die uitspeelstryd toe by die derde ekstra putjie gewen. Dit was sy eerste oorwinning sedert April toe hy sy loopbaan-Grand Slam in die Meesters behaal het. Angel Hidalgo van Spanje en sy landgenoot Rafa Cabrera Bello was gesamentlik derde. McIlroy sê om tuis te wen, is ekstra spesiaal:

ENG McIlroyOnWinning