Skip to content

Gholf: PGA-hoof sal verskoning aanbied aan McIlroy en Span Europa oor mishandeling by Ryderbeker [KLANK]

# Gholf: Die uitvoerende hoof van die Amerikaanse PGA, Derek Sprague, sê hy beplan om verskoning te vra aan Rory McIlroy en die res van Span Europa vir die slegte behandeling wat hulle verduur het by die Ryderbeker by Bethpage Black. McIlroy is verbaal aangeval en sy vrou, Erica, is deur ‘n bottel getref wat deur ‘n Amerikaanse toeskouer gegooi is. Europa het die VSA 15-13 geklop en die Ryderbeker gewen. Sprague het aan Golf Channel gesê dit is jammer dat sommige ondersteuners te ver gegaan het:

ENG SpragueOnFanBehaviour