Skip to content

Gholf: Amerika hersien kwalifiseringstelsel vir volgende jaar se Ryderbeker in Limerick

# Gholf: Amerika hersien sy kwalifiseringstelsel vir volgende jaar se Ryderbeker-kompetisie en die wedloop om ses outomatiese plekke sal nie voor Januarie begin nie. Die kwalifiseringsproses sal eers ná 31 toernooie in Augustus afgehandel word. Amerika sal die volgende maand in Limerick, Ierland, teen die Wêreldspan te staan kom. Die PGA van Amerika sê spelers se uitslae in vorige toernooie word uitgeskakel. Reuters berig hul beweeg weg van ‘n puntestelsel verbind aan prysgeld en ken eerder vaste punte toe volgens die gehalte en sterkpunte van elke toernooi.