# Die akteur en groot skenker aan die Demokratiese Party, George Clooney, sê dit was ʼn fout om oudpresident Joe Biden met die gewese visepresident, Kamala Harris, te vervang as die party se benoeming vir 2024 se Amerikaanse presidentsverkiesing. Afgevaardigdes van die party het virtueel gestem om Harris te benoem nadat Biden in Julie onttrek het. Clooney het aan CBS gesê hy het geen berou oor sy artikel in die New York Times waarin hy aandring dat Biden as presidentskandidaat onttrek nie:
George Clooney sê dit was ’n fout om Biden met Harris te vervang in 2024 presidensiële verkiesing [KLANK]
ENG ClooneyOnHarris