# Die Gautengse Gesondheidsdepartement het bevestig dat die Weskoppies Psigiatriese Hospitaal in Tshwane noodmaatreëls ingestel het nadat kragonderbrekings die fasiliteit geraak het. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê rugsteunstelsels en bykomende lampe word gebruik, terwyl alternatiewe selfoonnommers vir kritieke dienste toegeken is. Hy het bevestig dat die onderbrekings deur diefstal en vandalisme veroorsaak is, met herstelwerk wat na verwagting etlike dae sal duur:
Gebeurlikheidsplanne ingestel by Weskoppies Hospitaal na kragonderbrekings [KLANK]
ENG-ModibaOnWeskoppies