# Die Gautengse wetgewer se portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid veroordeel die wrede moord op ‘n polisiebeampte wat van diens was en ‘n burgerlike van Tsakane, Ekurhuleni. Bandile Masuku van die komitee beskryf die moorde as skokkend en onaanvaarbaar, en vra vinnige inhegtenisnemings en beslissende polisie-optrede. Hy sê die voorval beklemtoon die voortdurende uitdaging van geweldsmisdaad in gemeenskappe en vra die SAPD om ondersoeke te verskerp. Masuku beklemtoon die reuse-behoefte om veiligheidsmaatreëls te versterk:
Gautengse wetgewer veroordeel moord op beampte en burgerlike in Ekurhuleni [KLANK]
ENG MasukuOnTshakane