Skip to content

Gautengse Vervoerdepartement en taxiverenigings veroordeel toenemende taxigeweld in die provinsie [KLANK]

# Die Gautengse Departement van Paaie en Vervoer, SANTACO in Gauteng en die National Taxi Alliance veroordeel die voortgesette korrupsie, geweld en moorde wat die taxibedryf in die provinsie teister. Die toenemende taxi-geweld het sedert Januarie 59 lewens geëis. Die departement se woordvoerder, Lesiba Mpya, sê voorvalle van geweld en misdadige bedrywighede het veroorsaak dat die bedryf ‘n slegte naam gekry het, en hulle is daartoe verbind om die kwessies direk aan te pak:

ENG LesibaonTaxiAssociations