# Die Gautengse regering veroordeel die moord op ʼn vier maande oue baba en die beweerde verkragting van ʼn ma in Atteridgeville, Tshwane. Volgens die polisie het ʼn pastoor en sy vrou die ma onder voorwendsel om ʼn ritueel uit te voer, na die Hennopsrivier gelok. Die ma is vasgebind en na bewering verkrag voor die egpaar met die baba gevlug het. Die pastoor se vrou is gearresteer en die baba is in ʼn vlak graf gevind. Die provinsiale regeringswoordvoerder, Elijah Mhlanga, sê die pastoor is voortvlugtig:
Gautengse regering veroordeel moord op vier maande oue baba in Atteridgeville [KLANK]
ENG MhlangaONAtteridgeville