Skip to content

Gautengse Onderwysdepartement vra R45-miljoen om Riverlea Secondary te herbou ná brand [KLANK]

# Die Gautengse Onderwysdepartement beraam die herstelkoste aan Riverlea Secondary School in Johannesburg op 45-miljoen rand. Dis Dinsdag in ‘n brand verwoes en ongeveer 700 leerders se klasse is ontwrig. Daar was ook vorige brande, insluitend in April verlede jaar en in 2007, wat ‘n kommerwekkende patroon uitlig. LUR Lebogang Maile sê strukturele inspeksies word gedoen en waarsku teen tydelike klaskamers. Hy beklemtoon die skool se infrastruktuur-uitdagings moet vinnig aangepak word:

ENG MaileOnConcerns