Skip to content

Gautengse munisipaliteite verenig om misdaad te bekamp ná mylpaal-ooreenkoms [KLANK]

# Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, het ‘n mylpaal-ooreenkoms aangekondig wat alle munisipaliteite in die provinsie verenig om hul bronne vir polisiëring saam aan te wend in die stryd teen misdaad. Metro-polisiebeamptes sal oor munisipale grense heen optree en geïntegreerde wetstoepassing bevorder. Lesufi het op die lekgotla van die ANC se Provinsiale Taakspan gesê dit was noodsaaklik om die veiligheid van alle Gautengers te verseker:

ENG-LesufiOnCrime