Skip to content

Gautengse Gesondheid ontken lykshuis-agterstand in Helen Joseph-hospitaal [KLANK]

# Die Gautengse Departement van Gesondheid ontken bewerings op sosiale media van ‘n agterstand in die Helen Joseph-hospitaal se lykshuis en sê dis gegrond op ‘n ou en misleidende video. Woordvoerder Steve Mabona bevestig daar is voldoende ruimte, met 77 bergingsplekke en 25 liggame wat tans geberg word. Hy sê gesinne kom haal daagliks liggame en daar is geen agterstand nie, terwyl sewe onopgeëiste gevalle tans volgens voorgeskrewe prosedures verwerk word:

ENG MabonaOnFalseClaims