Skip to content

Gauteng waarsku teen toenemende dwelmverwante psigose [KLANK]

Die Gautengse Gesondheidsdepartement het kommer uitgespreek oor die toenemende aantal jongmense wat ‘n psigose ontwikkel wat verband hou met dwelm- en alkoholmisbruik. Ter viering van die Suid-Afrikaanse Nasionale Raad oor Alkoholisme se Dwelmbewustheidsweek, sê die departement se woordvoerder, Steve Mabona, dat gesondheidsorgfasiliteite meer pasiënte met ‘n substansgebruikpsigose behandel. Hy het gemeenskappe aangespoor om vroeë waarskuwingstekens te herken en vinnig behandeling te soek, aangesien vroeë ingryping langtermyn-geestesongesteldheid kan voorkom:

ENG-MabonaOnPsychosis